2012 Top Bemarkers

SA Kalk & Gips se Top Bemarkers is op 2 Desember 2012 by Sante Wellness Hotel & Spa, net buitekant die Paarl aangekondig.

Top Nasionale Bemarker 2012 - Jaco de Wet
Carl Taljaard, Marlene de Wet, Jaco de Wet, Hendri
Top Landboukundige 2012 - Louis Ehlers
Carl Taljaard, Louis Ehlers, Hendrik Heyl, Renso N
Direkteurstrofee 2012 - Johan Langenhoven
Carl Taljaard, Johan Langenhoven, Hendrik Heyl, Re
Top Wes-Kaap Bemarker 2012 - Cobus Kriel

Nuwe Kantore @ Techno Park

Wes-Kaap is aan die roer!

Nadia
2013/03/18
[No tags defined]

Ons is 3 maande in die Kaapseisoen en die seisoen lyk sommer baie goed. Die nuwe produkte by Titan, Moorreesburg het soos 'n veldbrand versprei met Calcitop (Kalsiet en Gipsmengsel) as die voorloper. By Titan word gewone kalsiet, landbougips sowel as 'n dolomiet-gips mengsel (Dolotop) vervaardig. Ons hoop alhoemeer boere besef die voordele deur die spesiale mengsel produkte te gebruik in plaas van die gips en die kalk apart te bestel.