Sallies Industrial Minerals Group verkryging

Ons is trots om aan te kondig dat Sallies Industrial Minerals Group onlangs G&W Mineral Resources verkry het. Hierdie strategiese verkryging ondersteun ons verbintenis tot voortdurende verbetering en om sodoende ‘n steeds groeiende reeks hoegehalteprodukte aan ons diverse en lojale klientebasis te lewer.

Competition Commission Approval

Nuwe Kantore @ Techno Park