2011/07/07
WELKOM BY PROLIME VOERKALK
Prolime Voerkalk is gestig in 2009 en SA Kalk & Gips is trots om nou ook deel te wees van die voerkalkbedryf. Die nuwe voerkalkbron is geleƫ by Buhrmannsdrif (45km vanaf Lichtenburg). SA Kalk & Gips bied van hierdie strategiese geleƫ bron 'n verskeidenheid van produkte aan: -2mm voerkalk, 2-4mm voerkalk sowel as -5mm voerkalk.

|