WELKOM BY SA KALK & GIPS INDUSTRIËLE PRODUKTE (EDMS BPK)

SA Kalk & Gips Industriële Produkte is in 2008 gevestig en spesialiseer in die produksie en bemarking van waarde toegevoegde Kalsium en Magnesium produkte.  Ons kwaliteit industriële produkte word vervaardig en versprei van ons fabrieke en depots in Johannesburg, Kaapstad en Durban.

Met 'n lang geskiedenis as markleier in die landboukalk en -gips industrie, het SA Kalk & Gips Industriële Produkte baie natuurlik ontwikkel.  Die innoverende gees van ons maatskappy het bygedra tot die sukses in die soeke na oplossings vir ons kliënte en die skepping van nismarke vir sekere van ons produkte vir die neutralisering van suurmynwater en kalk vir grond stabilisasie.

KWALITEIT PRODUKTE - UITSTEKENDE DIENS - AKTIEWE BEMARKING

iStock_000004467340XSmall